Die derde semi-finaliste van die Kwêla Dorp van die Jaar-kompetisie is aangekondig.
Kwazulu-Natal
- Newcastle
- Cathkin Park
- Nottinghamweg
Vrystaat
- Petrus Steyn
- Bothaville
- Parys
Namibië
- Swakopmund
- Oranjemund
- Keetmanshoop
Die stemlyne is nou oop en sluit op Dinsdag 19 Mei om 12:00. Om te stem, SMS jou gunsteling-dorp uit die drie streke hierbo se naam na 33157. SMS’e kos R1,50, en bepalings en voorwaardes geld. Slegs 30 sms’e per nommer!
Kyk Kwêla op Woensdag 20 Mei om te sien hoe lekker ons in Wellington, die Wes-Kaap-finalis, gekuier het!