Kwêla, die bekroonde joernaalprogram, vertel mense se stories... of hulle nou bekend is of nie, solank hulle storie ander mense op ‘n positiewe wyse sal aanraak.
S26 | E3
28 April 01:00
'S26/E3'. Die pianis Nina Schumann gesels oor Parkinsons, en ons kuier by 'n pêrel-besigheid. Ons besoek 'n amandelplaas...