Logo

Purple Squad – Kwarantyn

Video
29 Julie

HECTIC hoe baie ons verlief geraak het op die bol energie. Caryn Cloete is beslis ’n naam wat niemand gaan vergeet nie.
Jy sal ook hiervan hou
Brendan Peyper - Op Jou Spoor (Akoesties) (Official Music Video) Image : 16931
Video
Brendan Peyper - Op Jou Spoor (Akoesties) (Official Music Video)
Official Music video for "Op Jou Spoor (Akoesties)" by Brendan Peyper. Download or stream hier - https://selectmusiek.lnk.to/BPOpJouSpoor Follow Brendan Peyper op Social Media: Facebook - https://www.facebook.com/BrendanPeyperMusiek/ Instagram - https://www.instagram.com/brendan_peyper/ Twitter - https://twitter.com/BrendanPeyper Director of Photography/Editor – Stephan van Huyssteen Location – The Hit Factory studio, Pretoria Hierdie beeldmateriaal was opgeneem tydens die werklike opnameproses van “Op Jou Spoor”. Op Jou Spoor Sê jy’s verlief op my Maar dis nou verby Die son het klaar gesak En die wolke kom sit teen die rand Van my geskwesde hart Hier kom die donderweer Ek kan dit nie keer Gaan haal jou emmers sement En skep water om dit mee te meng En vee al my krake toe Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Daar’s ‘n plek in my hart  Spesiaal net vir jou gehou Ja ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Sal jy jou kop op lig My wonde is nog rou Sou saam ‘n lewe bou  Dis waarvoor ek bid vir jou Ek bid vir jou Is daar nog hoop vir my Waar gaan ek jou kan kry Die skoot het klaar geklap  En al wat sit is ‘n spoor in die sand Hoe het ons hier beland Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee  Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Daar’s ‘n plek in my hart  Spesiaal net vir jou gehou Ja ek is op jou spoor Ek is op jou spoor Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Elke traan wat jy afvee  Lei my net weer nader aan jou Ja ek is op jou spoor op jou spoor Ek kan jou nie verloor nie jou nie verloor Ek het plek in my hart  Spesiaal net vir jou gehou Ek is op jou spoor Music video by Brendan Peyper performing Op Jou Spoor (Akoesties). (C) 2021 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) http://vevo.ly/SF97bm #BrendanPeyper #OpJouSpoor #Trompie