Welkom!
Video's
Nuus
Scheepers
le Roux
Foto’s
Resepte
Dag 26: In die kop geklits – Kwarantyn
Video
05 Julie
Manie probeer #SpanLeRoux met 'n vadoek piets, maar Braam is net te vinnig vir hom. Eina!
Up Next
Dag 26: Suksesvolle sluipers! – Kwarantyn
05 Julie
Dag 25: Karaoke my nou – Kwarantyn
05 Julie
‘HECTIC-19’ – Kwarantyn
04 Julie
Dag 25: ‘We will rock you!’ – Kwarantyn
04 Julie
Leer die #KwarantynDans – Kwarantyn
04 Julie
Dag 25: Rock-musiek in die gazebo vanaand – Kwarantyn
04 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Video
#OpMyEish - Top Drie - Brendan Peyper
Ons het met Brendan Peyper gesels om te hoor waar sy kop nou staan voor hy sy besluit bekend maak môreaand op #OpMyEish!
Video
Amptelike voorskou – Stralend
Dis 'n nuwe leefstylprogram op DStv-kanaal 144 waar al die deelnemers 'n "kop, hart en siel" transformasie moet deurmaak: Hulle kry die geleentheid om ‘n nuwe, en beter weergawe van hulself te word.
Nuus
"Stralend": Ontmoet die deelnemers wat weer hul vonkel wil vind
Vir Angelique Gerber, die aanbieder van die program, was die "Stralend"-reis, tesame met haar span en die finaliste "'n ervaring van ongelooflike groei". Lees meer.
Video
#OpMyEish - Episode 14 - Die Reünie
Nadia en Rachelle vertel ons van die dag wat daar groot drama tussen Janae en Chaunte was en hoe dit hulle laat voel het. Stroom nou al 14 #OpMyEish episodes op #DStvStream.