Welkom!
Video's
Nuus
Scheepers
le Roux
Foto’s
Resepte
Dag 15: Vegan kookkuns word 'spicy' – Kwarantyn
Video
24 Junie
Flous-vleis, en vleis-vry is nie net 'n nuwe tendens nie, baie disse kan maklik vegan wees - soos #SpanScheepers en #SpanLeRoux uitgevind het toe hulle blomkool in geurige 'Buffalo Wings' moes omtower.
Up Next
Scheepers – ‘n Nuwe taal en musiek – Kwarantyn
24 Junie
Scheepers stort hul harte uit – Kwarantyn
24 Junie
Die stemme is in – Kwarantyn
24 Junie
Dag 15: Verf jouself in iets nuut – Kwarantyn
24 Junie
Dag 15: Die nar en die muis – Kwarantyn
24 Junie
Dag 15: Opbou, opbou, opbou – Kwarantyn
24 Junie
Jy sal ook hiervan hou
Video
'n Droom is bewaar – Wie word 'n miljoenêr?
Ruan van Burick haak vas by die vraag oor die bekende Europese hawestad. Hy besluit om met R25,000 weg te loop.
Video
Whalied en Ayesha trou – Arendsvlei
Die dag het aangebreek: Whalied en Ayesha trou. Geluk meneer en mevrou Jonkers!
Video
"Spicy smaak nie gekry" – My ma kook beter as joune
Alhoewel RJ en Shireen se dis kort gekom het van die "spicy" smaak, is hulle hierdie week as wenners aangekondig.
Video
'n Liedjie oor Danie – Wie word 'n miljoenêr?
Mariska Mentz kry 'n vraag oor Danie Gerber, die Springboksenter, en Riaan van Heerden noem aan haar dat daar 'n liedjie oor Danie was.