Logo

Dag 3: Kyk hoe val alles uitmekaar in die Le Roux en Scheepers-huise - Kwarantyn

Video
12 Junie

Span Le Roux en Span Scheepers speel Jenga - kyk hoe hulle uitvind hoe om met 'n rustige hand blokkies te skuif.