Welkom!
Video's
Nuus
Scheepers
le Roux
Foto’s
Resepte
Dag 34: Tjoepstil Austin - Kwarantyn
Video
13 Julie
Austin sit met ’n mond vol tande in vanoggend se geselsies. Gelukkig het hy drie fantastiese tolke.
Up Next
Dag 34: Nie ’n piep uit Austin nie – Kwarantyn
13 Julie
Dag 34: Nuus vanuit die Le Roux-huis – Kwarantyn
13 Julie
Dag 34: Lawwe Lisa is vroeg aan die gang
13 Julie
Dag 33: Buite in die strate - Deel 2 - Kwarantyn
13 Julie
Dag 33: Buite in die strate - Deel 1 - Kwarantyn
13 Julie
Dag 33: Manie en Austin groet – Kwarantyn
12 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Video
‘Sh*t just got real’ – Op my eish!
Die dames reflekteer oor Michelle en Rochelle wat eerste huis toe gestuur is en probeer die skok van die dag nog verwerk.
Video
‘n Regte trooper – Op my eish!
Dit was regtig nie Michelle se dag nie – gelukkig kon sy darem deur alles wat verkeerd geloop het, glimlag.
Video
Dag 34: Spring Austin spring! - Kwarantyn
Die opsigter se boodskap was nog nie eers klaar gelees nie toe is Austin al oppad swembad toe. Sal jy in ’n koue swembad in spring as iemand vir jou sê jy mag weer praat na ’n hele dag van stilte?
Video
Dag 34: Nie ’n piep uit Austin nie – Kwarantyn
Die kykers het besluit dat Austin vandag nie ’n woord mag praat nie. Ons kan nie help om te wonder of hy dit gaan regkry nie.