Welkom!
Video's
Nuus
Scheepers
le Roux
Foto’s
Resepte
Dag 34: Spring Austin spring! - Kwarantyn
Video
13 Julie
Die opsigter se boodskap was nog nie eers klaar gelees nie toe is Austin al oppad swembad toe. Sal jy in ’n koue swembad in spring as iemand vir jou sê jy mag weer praat na ’n hele dag van stilte?
Up Next
Dag 34: Tjoepstil Austin - Kwarantyn
13 Julie
Dag 34: Nie ’n piep uit Austin nie – Kwarantyn
13 Julie
Dag 34: Nuus vanuit die Le Roux-huis – Kwarantyn
13 Julie
Dag 34: Lawwe Lisa is vroeg aan die gang
13 Julie
Dag 33: Buite in die strate - Deel 2 - Kwarantyn
13 Julie
Dag 33: Buite in die strate - Deel 1 - Kwarantyn
13 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Video
‘Lux, wees versigtig!’ – Projek Dina
Ronel en Lux moet vinnig spring om Bella se ontvoerder vas te trek.
Video
Dag 8: Dis hoe jy "defend" - Kwarantyn
Na meer as 'n week kielie Austin vir Jada, en hulle raak in 'n kamma-boksgeveg betrokke. Maar sodra Max op Jada se skoot spring kan jy sien die twee staan nie vir geweld nie.
Video
Versmoor oor liefde - Spoorloos: Die eiland
Cobie dink terug aan die dag toe sy Lucas en Emma se gesprek afgeluister het en Emma vir hom gesê het hy versmoor haar.
Video
Dag 39: Michael Jackson karaoke! – Kwarantyn
Die families het ons laat spring, dans en lag gisteraand met ’n Michael Jackson karaoke aand. Wel gedaan aan beide spanne vir ’n ongelooflike aand.