web uni tv guide
Kwarantyn 1600x160 Slim Homepage (2)

Dag 12: Vadersdag het Braam in trane - Kwarantyn

Video
21 Junie

Braam, Heinrich en Adriaan kry baie spesiaale oproepe in die #SpanLeRoux huis toe Braam se ander seun en Heinrich en Adriaan se pa's bel. Niemand kon hul emosies wegsteek nie.