OUDERDOM: 46
ROL IN DIE FAMILIE: Ma
Met soveel mense in die huis wat aan Avril verbind is, sal jy maklik dink sy gaan in die skadu staan. Maar nee, die ma doen alles, ken alles, en weet saam met wie sy ingeperk gaan wees in Karantyn. En sy is ook vasbeslote om haar familienaam hoog te hou.
WAT GEBEUR AS JY FRUSTREERD RAAK?
Ek speel iets op my foon, kyk 'n fliek op TV of ek lees
RAAK JY MAKLIK KWAAD, EN WAT BEHELD JOU WOEDE?
Ek doen nire regtig nie, dit hang van die situasie af
IS JY 'N KANSVATTER OF MEER REGVERDIG?
Ek is meer regverdig
WAT GAAN JY MET JOU DEEL VAN DIE GELD DOEN?
Ek gaan skuld afbetaal, en dit vir my kinders se skoolfonds inspan
HOEKOM DINK JY JULLE GAAN WEN?
Ons is uniek, talentvol en baie snaaks. Die nasie moet die hele dag voel en weet ons is mense om voor te stem