OUDERDOM: 25
ROL IN DIE FAMILIE: Nefie
Die jongerspan in die Le Roux-huis begin met Heindrich, wat saam met sy niggie Lisa albei 25 is. As 'n lid van die familie is hy 'n Le Roux deur-en-deur, en gaan nie op sy bek geval wees nie, as dit kom om vir sy mense op te staan nie.
WAT GEBEUR AS JY FRUSTREERD RAAK?
Ek kan aggressief raak
RAAK JY MAKLIK KWAAD, EN WAT BEHELD JOU WOEDE?
Ek het 'n kort lont, maar as ek bars gaan koel ek iewers alleen af
IS JY 'N KANSVATTER OF MEER REGVERDIG?
n Kansvattrer, verseker
WAT GAAN JY MET JOU DEEL VAN DIE GELD DOEN?
Ek gaan bier! Ek het klaar 'n stuk grond op my ouers se plaas, maar die inkoop-koste is rof om meer te begin
HOEKOM DINK JY JULLE GAAN WEN?
Ons is uitgeknip vir Kawarantyn. Ons gaan almal op hul tone hou, en is presies wie almal wil sien