Logo
Kokkedoortjie Slim
Kokkedoortjie Edwin

Edwin

Edwin (12) van Worcester is ’n rugbyspeler en kranige stoeier wat al van kleins af vir hom en sy sussie kos maak omdat ma Marietjie lang ure werk. Hy kry al sy resepte van die internet, of dink dit self uit. ‘Spicy’ souse is sy spesialiteit. Hy is ’n tegnologie-boffin wat ure op Youtube deurbring. Jy kan hom ook niks van rap- of rockmusiek vertel nie.