Kokkedoor
144
Kosprogram
PG13
Welkom
Wen
Beoordelaars
Kokke
Video’s
Resepte
Nuus
Foto’s
Ons bobaaskokke pronk
Video
Boervrou gaan stad toe – Kokkedoor 3
Kokkedoor Mariana is opgewonde om haar smake, kleure en geure met kykers te deel.
Video
Wellington se juweel – Kokkedoor 3
Het jy geweet Kokkedoor Anmar het aan die Roller Derby-wêreldbeker deelgeneem? Hier is nóg ’n paar dinge wat jy nie van haar weet nie.
Video
‘Begin by ’n eier’ – Kokkedoor 3
Kokkedoor Ralph gesels oor die dinge wat hom as ’n mens én sjef gevorm het.
Video
‘Truth or dare?’ – Kokkedoor 3
Kokkedoor Pasch is ’n man van vele talente – kliek hier en jy sal verstaan hoekom.
Video
Om die tafel met Sonja – Kokkedoor 3
Ons gesels met Kokkedoor Sonja oor die lief en leed van die lewe.
Video
Pieter in ’n neutedop – Kokkedoor 3
Hier is hoekom Kokkedoor Pieter ’n krag is om mee rekening te hou.
Video
Lientjie se mylpaaljaar – Kokkedoor 3
Só beplan Kokkedoor Lientjie om die Kokkedoor-kroon te wen.
Video
Kosprogramme vir Wilhelmina – Kokkedoor 3
Om sonder ’n TV groot te word, het vir Kokkedoor Wilhelmina na die kospotte gedryf.
Video
Die appel val nie ver – Kokkedoor 3
Vind uit waarmee Kokkedoor Danie besig is as hy nie sy lyf TV-sjef hou nie …
Video
Komposisie – Kokkedoor 3
Agt kunstenaars het vir die kokke gehelp om hul kos kuns te maak.
Video
Taktiese spel – Kokkedoor 3
Dié Kokkedoor-span het deurentyd hulle oog op die bal gehou en is as die wenners van die koelsak-uitdaging gekroon.
Video
Voorskou: 15 Augustus 2019 – Kokkedoor 3
Vind uit wat gebeur wanneer groente as die held in die kombuis gekroon word.
10 Van Die Beste
’n Ode aan ons Kokkedoortjies