Kokkedoor
144
Kosprogram
PG13
Welkom
Wen
Beoordelaars
Kokke
Video’s
Resepte
Nuus
Foto’s
Taktiese spel – Kokkedoor 3
Video
08 Augustus
Dié Kokkedoor-span het deurentyd hulle oog op die bal gehou en is as die wenners van die koelsak-uitdaging gekroon.
Teken in en KYK
Up Next
Voorskou: 15 Augustus 2019 – Kokkedoor 3
08 Augustus
‘Ek wil nie geheime wegsteek’ – Kokkedoor 3
08 Augustus
Elke sport het sy beserings – Kokkedoor 3
08 Augustus
‘Medic!’ – Kokkedoor 3
08 Augustus
‘Die wittebrood is verby’ – Kokkedoor 3
07 Augustus
‘Als wat jy nodig het’ – Kokkedoor 3
07 Augustus
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 20 - 24 Junie 2022 – Binnelanders
Dawid en Conrad is kop in een mus; Annelize se broer het verskyn; iemand se lewe is op die spel. Moet nie vandeesweek drama in Binnelanders misloop nie.
Nuus
Hier’s Wie word ’n miljoenêr se aanbieder!
Die miljoenrandvraag oor wie die aanbieder van die Afrikaanse weergawe van die gewilde Britse vasvraprogram, Who wants to be a Millionaire, gaan wees, kan nou beantwoord word.
Video
Amptelike Lokprent – Bergie
'n Wetstoepassingsbeampte moet haweloses verwyder sodat 'n 10 km-wedloop kan plaasvind. Die beampte word só direk met die lyding van ander gekonfronteer. Kan hy, deur sy lewe en loopbaan op die spel te plaas, waardigheid gee aan die dakloses wat sy pad gekruis het?
Fotos
Reader's grill – In die sop
Bertus Basson en sy span kundiges het vir dié ikoniese restaurant in Tulbagh 'n nuwe baadjie aangetrek.