Kokkedoor
144
Kosprogram
PG13
Welkom
Wen
Beoordelaars
Kokke
Video’s
Resepte
Nuus
Foto’s
Kokkedoor: Kinkelkok - Tiaan Langenegger
Video
11 Maart
Tiaan kon al witsous en pannekoek bak voor hy as seuntjie by die stoof kon bykom. Sy ma en ouma het hom toegerus met al die nodige kennis in die kombuis wat hy later versterk het met 'n Guilds Diploma in Professionele kookuns en nagereg.
Teken in en KYK
Up Next
Kokkedoor: Onthoukok -- Mynhardt Joubert
11 Maart
’n Lang pad – Kokkedoor 3
10 Oktober
‘Happy face!’ – Kokkedoor 3
10 Oktober
Baie geluk aan Pasch en Wilhelmina! – Kokkedoor 3
10 Oktober
Selfs Kokkedore maak foute – Kokkedoor 3
10 Oktober
Die laaste kinkelkokke – Kokkedoor 3
03 Oktober
Jy sal ook hiervan hou
Video
Groot karoo kuier – Leef jou reis
Gerrie Pretorius het gaan groet in die karoo en het afskeid geneem met ‘n langtafel-ete wat Mynhardt van Kokkedoor-faam voorberei het.
Nuus
Sit aan en kyk hoe maak TV-sjef Tiaan Langenegger liplekker huiskos – Tiaan Proe
Skakel vanaf 5 April 2022, elke Dinsdagaand om 21:00 in op kykNET, DStv-kanaal 144 vir vetpret in die kombuis!
Nuus
“Ek het my agent se ore van sy kop geskree”
Tiaan Slabbert het sy groot TV-deurbraak gemaak toe hy die rol van Phillip Naudé in Spoorloos: Die eiland gekry het. Ons leer hom van nader ken.
Video
Rooi vlae gesien - Spoorloos: Die eiland
Phillip en Stefan stry oor hom en Leandri wat mekaar gevind het, en Phillip weier om Stefan te help met sy neef se boot.