Logo
Klaskamer 10
web uni tv guide

Klaskamer 10

145Opvoedkundige programPG
Klaskamer 10

Oor die program

Klaskamer10 is die opwindende onderrigprogram wat wiskunde en fisiese wetenskappe ekstra-klasse na jou huis toe bring. Die tutors, Martin en Werner, behandel daagliks belangrike afdelings om jou te help sodat jy slaggereed sal wees vir jou eindeksamen. 

Volgende op

S4 | E125
12 Desember 14:30
'S4/E125'. Werner behandel vandag belangrike graad 12 fisiese wetenskappe konsepte.

Nuut

Nog vermaak