Logo
web uni tv guide

Jan Braai Vir Erfenis

144KookprogramPG

Jan Braai vir Erfenis: 12 Julie 2013 (Voorskou)

Video
09 Julie

Sutherland Jan is terug in Suid-Afrika en begin met sy toer deur die Karoo. Sy eerste stop is in Sutherland waar hy by 'n plaaslike boer leer skaap tel. Daar word kwepers op die vuur gemaak en die wêreldbekende SALT-teleskoop word besoek. Jan ervaar die ysige koue van die dorp en wys jou hoe om 'n herderspastei in jou swart potjie te maak.