Amptelike lokprent – SonversamelaarNa die dood van sy vrou verloor Gert byna alles en hy aanvaar ‘n pos as ‘n motorwag: Gert besef dat sy seun, Fred, tans afstuur op ’n toekoms sonder hoop, maar om te veg vir sy seun sal beteken dat hy eers sy eie spoke moet oorwin.