Logo
web uni tv guide

In Gesprek

144AktueelPG13

KN Verslag in gesprek: Coalition

Video
21 September

Ná die 2016 munisipale verskiesings moet partye saamwerk in informele en formele koalisies in Nelson Mandelabaai, Tshwane en Johannesburg. Die koalisie-ooreenkoms tussen die DA en die UDM blyk op die rand van die afgrond te staan. Die DA word deur die UDM en die EFF daarvan beskuldig dat dat hy kleiner vennote boelie en misbruik. Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!