Logo
web uni tv guide

In Gesprek

144AktueelPG13

Het grendelstate gewerk - In Gesprek 23 Maart 2022 kykNET

Video
24 Maart

Het grendelstate gewerk? - In Gesprek | 23 Maart 2022 | kykNET Paneelgesprek met die sameroeper van die Progressiewe Gesondheidsforum, dr. Aslam Dasoo, voormalige voorsitter van die Suid-Afrikaanse Mediese Vereniging, dr. Angelique Coetzee en arbeidsregkenner Adv. Frans Rautenbach oor of streng grendelstate (sogenaamde “hard lockdowns”) werklik die afgelope twee jaar in hulle doel geslaag het. Did lockdowns work? - In Gesprek | 23 March 2022 | kykNET Panel discussion with the convenor of the Progressive Health Forum, Dr Aslam Dasoo, former chairperson of the South African Medical Association, Dr Angelique Coetzee and labour law expert Adv. Frans Rautenbach about whether hard lockdowns really did achieve their goals the past two years.