In Die Sop
144
Realiteit
PG13 L
Welkom
Foto
Transformasie in Bokkomlaan – In die sop
Video
03 April
Die eienaars van die besighede Kleinvlei Bistro & Wine Stoep en Columbine Roasting Co is in hulle noppies (en emosioneel) oor hoe hulle nuwe eetplekke lyk.
Teken in en KYK
Up Next
Joon se eienaars geroer – In die sop
27 Maart
Durbanville Kinderhuis se nuwe eetplek – In die sop
20 Maart
"Waar's jou 'bar'?" – In die sop
13 Maart
"Ons gedagtes is gelees" – In die sop
06 Maart
Nuwe seisoen, inskrywings oop! – In die sop
04 Julie
Bertus en Misi reflekteer - In die sop
20 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Fotos
Die restaurante in Bokkomlaan – In die sop
Francois en Elron Haughton van Kleinvlei Bistro & Wine Stoep en Albert Cornelissen van Columbine Roasting Co. in Bokkomlaan in Velddrif was oorstelp van vreugde oor die transformasie aan hulle eetplekke.
Nuus
Misi Overturf bieg oor wat haar hartsnare roer tydens “In die sop”-transformasies
Misi Overturf gesels oor haar inspirasies, wat nie onderhandelbaar vir haar is nie en nog vele meer.
Video
“’n Fees vir die oog” – In die sop
Ronél Pieterse, mede-eienaar van die Swartberg Hotel in Prince Albert, is in haar noppies oor die transformasie by hulle restaurant.
Fotos
Belle Bistro & Wine – In die sop
Die transformasie van Belle Bistro & Wine in Linden Johannesburg het vir Lientjie van Graan omtrent bewoë gehad.