In Die Sop
144
Realiteit
PG13 L
Welkom
Video's
Nuus
Foto
Vinnige, lekker kos – In die sop
Video
30 Junie
Die buurt kom loer na die veranderinge wat die In die sop -span gemaak het aan die nuwe Bistrot Louis.
Teken in en KYK
Up Next
Slag so 'n hoender – In die sop
30 Junie
Welkom by Bistrot Louis – In die sop
30 Junie
‘Groot surprise’ – In Die Sop
23 Junie
‘Volpunte’ – In Die Sop
23 Junie
‘Oom Gielie is gelukkig’ – In Die Sop
23 Junie
‘Dink twee keer’ – In Die Sop
22 Junie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Riposo Eatery – In die sop
Bertus Basson en Misi Overturf het dié restaurant in Onrus omskep na ‘n plek van rustigheid waar jy goeie kos en geselskap kan geniet met vriende, familie én die Mona Lisa.
Video
Bertus en Misi reflekteer - In die sop
Bertus Basson en Misi Overturf reflekteer oor seisoen 2 van In die sop en vertel wat vir hulle hoop gegee het, en ook waarvoor hulle dankbaar is.
Video
Kos vir die siel – Kwêla
Hannes van Wyk het met Bonné de Bod gepraat op die ikoniese Kwêla-bank oor #BewonderEnBewaar, ‘n splinternuwe natuurbewarings-program wat vanaf 17 Julie 2022 om 20:00 op kykNET, kanaal 144 uitsaai.
Video
Uitgevang! – In die sop
Hermien en Ruben was stomgeslaan toe hulle besef het dat hulle bietjie kwaliteit tyd saam gaan spandeer by ‘Hook, Line & Sinker’ wat ook in die eerste seisoen van ‘In die sop’ getransformeer was.