In Die Sop
144
Realiteit
PG13 L
Welkom
Video's
Nuus
Foto
Ontmoet Nico – In Die Sop
Video
11 Mei
Nico Ackermann is ’n suksesvolle kok wat deur sy Verbruikerstudie-onderwyseres oortuig is om dié loopbaan te volg.
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
Bertus en Misi reflekteer - In die sop
Bertus Basson en Misi Overturf reflekteer oor seisoen 2 van In die sop en vertel wat vir hulle hoop gegee het, en ook waarvoor hulle dankbaar is.
Video
Uitgevang! – In die sop
Hermien en Ruben was stomgeslaan toe hulle besef het dat hulle bietjie kwaliteit tyd saam gaan spandeer by ‘Hook, Line & Sinker’ wat ook in die eerste seisoen van ‘In die sop’ getransformeer was.
Fotos
Amazink – In die sop
Dié week het Bertus aangeklop by Amazink net buite Stellenbosch om dié restaurant ’n nuwe voorkoms te gee.
Video
Riposo Eatery – In die sop
Bertus Basson en Misi Overturf het dié restaurant in Onrus omskep na ‘n plek van rustigheid waar jy goeie kos en geselskap kan geniet met vriende, familie én die Mona Lisa.