Hotel
144
Komedie
13 L
Welkom
Nuus
Video's
Fransen-span
Ons is op stel – Hotel
Video
28 Februarie
Danny het ‘n rol in Getroud met rugby gekry en die hele Fransen-span het saamgegaan om hom te ondersteun, maar ons vermoed Thomas was bietjie ongelukkig gewees oor al die aandag wat Jony gekry het...
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
’n Teleurgestelde Siya – Suidooster
Dit blyk dat Danni se prioriteite vir nou by haar pa is. Daarom besluit sy om haar en Siya se troue af te stel.
Video
Silwerskermfees - Bravo!
Die Silwerskermfees is terug en ń dekade van uitnemendheid in die filmbedryf. Ons kuier saam in Kaapstad by The Bay Hotel.
Video
‘Help!’ – Boer Soek ’n vrou
Marciel en Klarese vertel ons meer oor die snaakste dinge wat op stel gebeur het hierdie seisoen!
Video
Ja-cuzzi! – Hotel
Die laaste episodes van die vyfde seisoen van #Hotel het ons omtrent laat rol van die lekker lag-oomblikke!