Hotel
144
Komedie
13 L
Welkom
Nuus
Video's
Fransen-span
Ons is op stel – Hotel
Video
28 Februarie
Danny het ‘n rol in Getroud met rugby gekry en die hele Fransen-span het saamgegaan om hom te ondersteun, maar ons vermoed Thomas was bietjie ongelukkig gewees oor al die aandag wat Jony gekry het...
Teken in en KYK
Jy sal ook hiervan hou
Video
#PlanB - Episode 3 - Ontmoet Joe Moloko
Ivan stel vir Ragel voor aan Joe Moroko, wat hulle gaan help met hulle plan om vir Alex vas te trek en nader aan die "Vlamme Meisie" te kom. Kyk #PlanB, elke Dinsdagaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144.
Video
Voorskou: 19 - 23 Februarie 2024 – Suidooster
Wat is Danni se versoek aan Siya? Bridgette stel belang in iemand – voel hy dieselfde?
Nuus
kykNET stel bekend: ’n Splinternuwe plaaslike realiteitsreeks, "Klein paradys"
Inskrywings open 1 Februarie en sluit op 29 Februarie.
Video
Voorskou: 6 – 9 November 2023 – Diepe waters
Sanet stel nog mense teleur. Lettie gee vir Sanet iets om oor te dink. Rossouw soek erkenning, en Pam sê wat op haar hart is.