Illse Roos keer terug na ‘Suidooster’ - SuidoosterSepie-kykers het waarskynlik gedink dinge gaan dalk vir ’n tydjie windstil raak in Suidooster, maar dit lyk of daar ’n stormagtige winter aan die broei is vir die inwoners van Ruiterbosch, die fiktiewe Kaapse woonbuurt waar die reeks afspeel.