Logo
HMSMSM
web uni tv guide

Hoor My Sien My Soen My

144Realiteitsprogram6
Vanes

Vanes-Mari du Toit-Proudfoot

Vanes-Marie du Toit-Proudfoot is bekend as ’n professionele netbalspeler wat al vir die Proteas en die SA Fast5-span uitgedraf het. Sy het ook al internasionale herkenning ontvang omdat sy al klub-netbal in Australië en Engeland gespeel het.

Vanes-Mari was op verdere bekendheid verwerf toe sy die semi-finaal van die bekende M-NET-reeks Dancing With the Stars gehaal het in 2018. Tans is sy ’n aanbieder op Kwêla en was ’n mede-aanbieder saam met Hamilton Wessels op die gewilde rugby-wêreldbeker-reeks, In Japan, Ja.

Vanaf Januarie 2020 gaan kykers die geleentheid het om hierdie skerm-gunsteling op die splinternuwe reeks Hoor My, Sien My, Soen My te leer ken.