Logo
web uni tv guide

Hier Gaan Ons Alweer

144LeefstylFamilie

Hier gaan ons alweer keer terug vir 14de seisoen

Nuus
02 Oktober 2015
In die splinternuwe seisoen van Hier gaan ons alweer toer die hengelspesialis Petri De Wet en sy gashengelaars Suid-Afrika en Afrika plat op soek na avontuur, groot visse en die beste hengel-bestemmings.
HGOA Ep.1

In die splinternuwe seisoen van Hier gaan ons alweer toer die hengelspesialis Petri De Wet en sy gashengelaars Suid-Afrika en Afrika plat op soek na avontuur, groot visse en die beste hengel-bestemmings. Soos altyd vertel Petri die storie en deel hy handige wenke om die kykers te help om dieselfde hengelsukses te behaal. Hulle toets ook die nuutste toerusting en ’n nuwe app wat kykers sal help om sukses te behaal. Dié aksiebelaaide seisoen skop af op 5 Oktober 2015 om 17:30.