Ivan gee vir Ragel advies - Plan BIvan wil vir Ragel waarsku dat Zeev en Joshua Lansky weet wie sy is... Maar Ragel kry dit reg om meer uit te vis oor wie Ivan regtig is.
#PlanB elke Dinsdagaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of #DStvStream.