Getroud Met Rugby
144
Drama
13 V
Welkom
Video's
Nuus
Karakters
Foto’s
Totsiens, Simon – Getroud met Rugby
Video
12 Mei
Die Stryder-familie is in rou gedompel ná Simon se afsterwe. As jy of ’n geliefde emosionele ondersteuning nodig het, kontak LifeLine: www.lifelinesa.co.za of 0861 322 322. Jy is nie alleen nie.
Teken in en KYK
Up Next
’n Uitval soos min – Binnelanders
10 Mei
Voorskou: 9 - 13 Mei 2022 – Getroud met rugby
09 Mei
Voorskou: 9 - 13 Mei 2022 – Suidooster
08 Mei
Voorskou: 9 - 13 Mei 2022 – Binnelanders
07 Mei
Die regte persoon vir die taak – Binnelanders
06 Mei
Voorskou: 9 – 12 Mei 2022 – Arendsvlei
06 Mei
Jy sal ook hiervan hou
Video
Twee spanne moet loop – Kokkedoor Vuur & Vlam
Die deelnemers moet vanaand hartseer totsiens sê aan twee spanne: Tjaart en Jan, en Anel en Lara van Heerden.
Video
Voorskou: 2 - 6 Oktober 2023 – Binnelanders
Is Ella Swart, oftewel Marissa Vermaak, weer terug om moeilikheid te maak?
Video
Voorskou: 11 - 15 September 2023 – Suidooster
Ty en Carlo is in die moeilikheid. Nazeem bring vir Cheslyn na vore – wat omtrent Cheslyn ontstel vir Siya?
Video
Basiese rugby reëls – In Frans, ja!
Vanes-Mari du Toit en Hamilton Wessels maak seker dat jy kan saampraat as die geselsies gaan rondom die 2023 Rugby Wêreldbeker in Frankryk: Hier is 'n lys van rugby reëls en termes wat jy moet weet.