Getroud Met Rugby
144
Drama
13 V
Welkom
Video's
Nuus
Karakters
Foto’s
Agter elke man… – Getroud met Rugby
Video
14 April
Die manne speel rugby, maar wie speel die “game”? Sy’s gebou om te hou – dis die Stryder-vrou.
Teken in en KYK
Up Next
Die waarheid maak seer – Getroud met Rugby
11 April
Voorskou: 11 - 15 April 2022 – Getroud met Rugby
11 April
Voorskou: 4 – 8 April 2022 – Getroud met rugby
04 April
Ek’s nie meer jou mammie nie – Getroud met rugby
31 Maart
‘n Hoë berg – Getroud met rugby
29 Maart
‘Een, twee, drie...’ – Getroud met rugby
29 Maart
Jy sal ook hiervan hou
Nuus
Tussen tonele met Gerald Steyn
Die akteur, Gerald Steyn het ‘n besige paar maande agter die rug. Ons het hom beter leer ken.
Video
Agter die kap van die byl
Die waarheid word dikwels op onverwagse plekke weggesteek. Vind uit op Skemergrond. Skakel in van Maandae - Donderdae om 19:30 op kykNET&kie, kanaal 145.
Nuus
Die musiek agter die emosie – Een keer om die son
Toe Ivan Botha en Donnalee Roberts iemand gesoek het om die musiek vir "Een keer om die son" te doen, het die vervaardiger hulle van die talentvolle Almero Welgemoed vertel.
Video
Die Ontmoeting - Plan B
Ragel Bergh staan reg met 'n kaasmes as haar lyfwag - maar wie is hierdie man wat haar agtervolg en wil verlei met 'n "goue hamburger"? Kyk #PlanB, elke Dinsdagaand om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144.