Logo
kN Digital Banners Template Getroud Met RugbySlim Homepage 1600x160
web uni tv guide

Getroud Met Rugby

144Drama13

Kyk saam met ons terug

’n Wen-wen situasie? – Getroud met rugby Image : 15410
kn_getroud_s6_2022_week27_promo
Voorskou: 27 Jun - 1 Jul – Getroud met RugbyLienkie en Amanda se katnaels kom uit, Nesie ontdek iets skokkend oor haar ouers en Lulu is agterdogtig oor Zappa se ma se dood.
Dans van die dood – Getroud met rugby Image : 15373
Dans van die dood – Getroud met rugbyOns kan nie glo dat Henk vir Kristien wou doodmaak op ‘n ‘live stream’ nie!
Voorskou: 20 - 24 Junie 2022 – Getroud met rugby Image : 15370
Voorskou: 20 - 24 Junie 2022 – Getroud met rugbyHenk is nou wel dood, maar vir hoe lank gaan Kristien kan lewe sonder kos en water in ‘n onbekende ligging?
‘Jy bloei’ – Getroud met rugby Image : 15366
‘Jy bloei’ – Getroud met rugbyWat gaan die toekoms nou vir Ryno en Anastasia inhou na sy die babatjie verloor het?
Voorskou: 13 - 17 Junie 2022 – Getroud met rugby Image : 15350
Voorskou: 13 - 17 Junie 2022 – Getroud met rugbyWatter ander vreemde gebeurtenisse is besig om plaas te vind by die Stryders?
Hallo, Kristien… – Getroud met rugby Image : 14455
Hallo, Kristien… – Getroud met rugbyHier kom groot moeilikheid vir Kristien…
Voorskou: 6 - 10 Junie 2022 – Getroud met rugby Image : 14447
Voorskou: 6 - 10 Junie 2022 – Getroud met rugbyIs Buks en Amanda besig om te ‘buddy-buddy’ te raak met mekaar?
Fynskrif – Getroud met rugby S6 Image : 14431
Fynskrif – Getroud met rugbyLulu is uiters geskok wanneer sy dié brief lees wat deur Simon se lewensversekering gestuur is.
Voorskou: 30 May - 3 Junie 2022 – Getroud met Rugby Image : 14420
Voorskou: 30 Mei - 3 Junie 2022 – Getroud met RugbyAlmal is in rep en roer oor die Fabulous Vastrap-danskompetisie.
Die poppe gaan dans – Getroud met rugby Image : 14409
Die poppe gaan dans – Getroud met rugbyDaar gaan nie ‘n tekort aan naelbyt drama wees in die finale seisoen van Getroud met rugby nie! Bly elke weeksaand ingeskakel op kykNET, kanaal 144 om nie een oomblik van dié drama mis te loop nie.
Voorskou: 23 - 27 Mei 2022 – Getroud met Rugby Image : 14396
Voorskou: 23 - 27 Mei 2022 – Getroud met RugbySchalk en Amanda het ’n ernstige gesprek, Jana besin oor haar vriendskap met Riana en ’n ongemaklike gerug bedreig Anastasia se reputasie.
Simon, ons gaan jou mis – Getroud met Rugby Image : 14393
Simon, ons gaan jou mis – Getroud met RugbyDie Stryder-familie kom in Potties bymekaar om vir Simon finaal te groet.
Voorskou: 16 - 20 Mei 2022 – Getroud met Rugby Image : 14374
Voorskou: 16 - 20 Mei 2022 – Getroud met RugbyLulu wroeg met haar skuldgevoelens oor Simon.
Totsiens, Simon – Getroud met Rugby Image : 14370
Totsiens, Simon – Getroud met RugbyDie Stryder-familie is in rou gedompel ná Simon se afsterwe. As jy of ’n geliefde emosionele ondersteuning nodig het, kontak LifeLine: www.lifelinesa.co.za of 0861 322 322. Jy is nie alleen nie.
Voorskou: 9 - 13 Mei 2022 – Getroud met rugby Image : 14348
Voorskou: 9 - 13 Mei 2022 – Getroud met rugbyDie ander pompoms vermoed dat Stas swanger is, maar die groter vraag is of Bibi vir Jordan sal kan vergewe…
Voorskou: 2 - 6 Mei – Getroud met Rugby Image : 14328
Voorskou: 2 - 6 Mei – Getroud met RugbyDie realiteit van Simon se situasie tref Lulu terwyl hy haar weg stoot en Bibi moet besluit of Jordan kan terug trek huis toe.
‘Tick-tock’ – Getroud met rugby Image : 14313
‘Tick-tock’ – Getroud met rugbyRyno het finaal Ashton se ware kleure gesien en hom, stert tussen die bene, weggejaag, nadat hy diamante gevind het wat aan iemand anders behoort.
Voorskou: 25 - 29 April – Getroud met Rugby Image : 14297
Voorskou: 25 - 29 April – Getroud met Rugby’n Mismoedige Simon ontvang nóg hartseer nuus en die Stryders berei voor vir die ergste.
’n Tragedie tref die Stryders – Getroud met Rugby Image : 14298
’n Tragedie tref die Stryders – Getroud met RugbyNa ’n nekbreek verloor Simon die gebruik van sy bene. Sal hy ooit weer kan loop? Net tyd sal leer.
Voorskou: 18 - 22 April 2022 – Getroud met Rugby Image : 14273
Voorskou: 18 - 22 April 2022 – Getroud met RugbyVriende met voordele, die begin van die einde en ’n tragedie tref die Stryders.
Agter elke man… – Getroud met Rugby Image : 14263
Agter elke man… – Getroud met RugbyDie manne speel rugby, maar wie speel die “game”? Sy’s gebou om te hou – dis die Stryder-vrou.
Die waarheid maak seer – Getroud met Rugby Image : 14250
Die waarheid maak seer – Getroud met RugbyNadat jy hierdie gesien het kan ons jou waarborg jy sal nie kan wag om uit te vind wat voorlê in Getroud met Rugby nie.
Voorskou: 11 - 15 April 2022 – Getroud met Rugby Image : 14249
Voorskou: 11 - 15 April 2022 – Getroud met RugbyKieskeurige kuiergaste los ’n slegte smaak in die mond, terwyl ’n verhouding tot die uiterste getoets word. Hier is wat voorlê in die jongste episodes van Getroud met Rugby.
’n Wen-wen situasie? – Getroud met rugby

Hierdie behoort ook jou aandag te trek

NOG VERMAAK

Vandag
Môre
Dinsdag
Woensdag
Donderdag
Vrydag
Saterdag