Logo
Fraksie Slim BB
web uni tv guide

Fraksie

144Drama13 VL

“‘n Sexy Afrikaanse reeks” – Fraksie

Video
05 September

Louis Pretorius, en die akteurs, vertel ons meer oor die storielyne en karakters waarna ons kan uitsien in die eerste seisoen van Fraksie, wat op 13 September 2022 om 20:00 op kykNET, kanaal 144 begin.