1. Grootgeword in Stellenbosch en bly tans in Johannesburg.
2. Gunsteling kleure is groen en swart.
3. Was ’n SA hokkie speler.
4. Het radio in 2011 begin en is tans op Jacaranda FM.
5. Wil eintlik graag die grootste rose tuin he want ek’s mal oor blomme.
6. Ek ry fiets, speel tennis en sokker om fiks te bly.
7. Hou van kwaliteit restaurante, maar by die huis maak ek vinnige maaltye soos honder en broccoli want daar’s nie tyd om heeltyd in ’n kombuis te wees nie.
8. My tweede naam is Arantxa. Vernoem na die voormalige nommer 1 tennis speler ‘Arantxa Sánchez Vicario’.
9. My Suid-Afrikaanse musiek-kennis is tops.
10. My bynaam is Mackenzie of Kleintjie omdat ek die kortste in ons vriendekring is.