Logo
Fiesta SP BB
web uni tv guide

Fiësta

144VermaakPG
Fiesta Poster

Oor die program

Fiësta is nou al vir meer as tien jaar sinoniem met feeste in ons land, asook in buurlande soos Namibië. Ons besoek weekliks ’n ander fees. Só word daar nie net regoor die land gekuier nie, maar ons bring interessante plekke na die sitkamers van ons kykers.

S24 | E13
31 Maart 21:00
'S24/E13 of 13'. Die Wakkerstroom Musiekfees is klassieke musiekliefhebbers se droom met 'n repertoire van plaaslike en ...

Nog vermaak