Logo
web uni tv guide

eNuus

144NuusPG13
3

Genée Heyl

Na skool het ek bedryfsielkunde en kommunikasiekunde studeer, en my meestersgraad in Bedryfsielkunde verwerf.

Tydens die M-graad het ek my internskap deur die Militêre Psigologiese Instituut gedoen en geregistreer as Bedryfsielkundige.

Maar ’n kort rukkie daarna, in 2001, het my droom om die nuuswêreld my loopbaan te maak, uiteindelik geseëvier.

Ek het by die SAUK se Engelse radionuusafdeling aangesluit.

Daar was ek onderskeidelik skrywer, anker, bulletinredakteur en nasionale nuusredakteur.

In 2008 is ek gewerf om deel te wees van die span wat eNCA op die been gebring het.

Toe daar in 2010 besluit is om met eNuus te begin, is ek gevra om deel van dié span te wees - en die res is geskiedenis!

Ek leef my droom…