Logo
Skewe Pot Kie Slim
web uni tv guide

Elke Skewe Pot

145Komedie

Elke Skewe Pot: Ware liefde

Video
20 Junie

“Ons verkoop hartstog, passie, romanse, ware liefde, en as ware liefde nie wil saamspeel nie, dan jok ons.” Elke skewe pot skop die 10de Julie af om 20:00 op kanaal 144! Wees deel van kykNET se Youtube kanaal vir soveel meer kykgenot. Volg kykNET op Twitter: https://twitter.com/kykNETtv Like kykNET op Facebook: https://www.facebook.com/kyknet Besoek http://kyknet.dstv.com kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie! Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!