web uni tv guide
web uni tv guide

Elders

144ReisprogramPG13

'n Splinternuwe Staproete - Elders

Video06 Januarie

Vanaand begin ons 'n nuwe avontuur met Erns Grundling, waar hy die Ligtoringroete tussen die ikoniese ligtorings van Mosselbaai en Kaap Agulhas stap. Skakel in om 20:00 net op #kykNET DStv kanaal 144 of stroom op #DStvStream.