Elders: Die Camino
144
Reisprogram
13L
Tuis
Nuus
Video's
Kyk
Video
’Net die malles’ – Elders: Namibië
Erns pak die Brandberg aan en bestudeer die rotskuns wat daar te sien is.
Video
Tom Cruise? – Elders: Namibië
Erns bereik nuwe hoogtes in Namibië.
Video
Die Namib 100 – Elders: Namibië
Sweet en trane ontmoet by die Eduard Bohlen skeepswrak na almal se 5 dae en 100 km staptog.
Video
Die nara vrug van die Topnaar – Elders: Namibië
Herman Areseb wys vir Erns hoe om die nara voor te berei en eet, en vertel hom bietjie van die geskiedenis van die Topnaar van die Namib woestyn.
Video
Skuiling by Kuiseb Canyon – Elders: Namibië
Erns verken die een van die plekke waar Henno Martin en Hermann Korn tydens die tweede wêreld oorlog gaan skuil het in die woestyn.
Video
'Rykste man in die woestyn' – Elders: Namibië
Erns verken die minder bekende dele van Sossusvlei saam met Boesman wat kaalvoet volspoed passie kan hou.
Video
'Fairy Circles' – Elders: Namibië
Daar was 'n slang in die gras waar Sebastiaan vir Erns op 'n deel van die Tok Tokkie Trail geneem het.
Video
Reën? – Elders: Namibië
Die #Elders-span het in wind en weer – van alle uiterstes – verfilm!
Video
Roos kwarts – Elders: Namibië
Oom Dolf se geliefde plaas het ’n jaar van goeie reënval ervaar.
Video
Geliefde land – Elders 4: Namibië
Kom reis saam met Erns Grundling deur Namibië in die vierde seisoen van Elders.
Video
Elders se huisie – Elders
Erns Grundlingh vertel ons meer van die pikkewyn-rehabilitasiesentrum in Gansbaai.
Video
In die haak – Elders
Ons kan nie dink dat Erns vinnig ‘n aanbieder vir ‘Hier gaan ons alweer’ sal word nie…
Video
Erns en Juliet? – Elders
Gaan dié verhaal tussen Juliet en Erns ‘n gelukkiger einde hê as die Shakespeare-weergawe?
Video
Dassiesfontein – Elders: Pelgrimstog van Hoop
Erns Grundling besoek die gewilde padstal Dassiesfontein langs die N2.
Video
Blaas die trompet – Elders
HemelBesem bederf ons met sy rymklets vol waarhede.
Video
Mufasa – Elders: Pelgrimstog van Hoop
Erns takel die steil Cat se Pad in die Mont Rochelle Natuurreservaat saam met Peet Bester.
Wys nog
16 van 28