Logo
DVK S1 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Dinge Van 'n Kind

144Drama13

Suna van der Merwe (1970's)

Vertolk deur Augusta Zietsman

Suna kom oppervlakkig en onintelligent voor, maar sy sien en verstaan baie meer as wat sy voorgee. Sy is kinderagtig in haar onskuld, en haar pa se selfdood het ’n groot leemte in haar lewe gelaat. Suna is deel van die Mart-Dalena-driemanskap, maar dit is asof sy die derde wiel aan die wa is, aangesien hulle nooit hulle geheime met haar deel nie.

Dinge van 'n kind

Nog vermaak