Logo
DVK S1 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Dinge Van 'n Kind

144Drama13

Simon Vermaak (1970's)

Vertolk deur Andahr Cotton

Aanvanklik is Simon sjarmant en alles wat die samelewing dink ’n Afrikaner man moet wees. Hy gaan doen sy diensplig sonder om te veel vrae te vra, maar traumatiese gebeure laat hom besef dat alles waarin hy geglo het nie was wat hy gedink het dit was nie. Hy vind ontvlugting in dagga en kom in opstand teen die regering.

Dinge van 'n kind