Logo
DVK S1 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Dinge Van 'n Kind

144Drama13

Pierre Malan (1970's)

Vertolk deur Ben Albertyn

Pierre is volwasse vir sy ouderdom en bevraagteken die samelewing en die regering. Hy weier om binne die reëls te lewe, maar probeer niemand ompraat om soos hy te dink nie. Hy sukkel met depressie en is sinies oor die toekoms.

Dinge van 'n kind