Logo
DVK S1 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Dinge Van 'n Kind

144Drama13

Mart Vermaak (vandag)

Mart Vermaak (vandag)

Vertolk deur Susanne Beyers

Mart is ’n verligte vrou in haar 60’s wat in Kaapstad woon. Sy is ’n suksesvolle skrywer van polities-gesentreerde romans, en in haar vrye tye bied sy skryfklasse vir minderbevoorregte kinders aan. Mart het in haar vroeë dertigs ’n boek geskryf oor haar grootwordjare in Suid-Afrika tydens die apartheidsera, en saam met haar jong seun, Pierre, in Londen gewoon voor sy na Suid-Afrika teruggekeer het. Haar eerste groot liefde was Pierre Malan, ’n vriend van haar broer wat sy as skoolmeisie ontmoet het.

Dinge van 'n kind