Logo
DVK S1 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Dinge Van 'n Kind

144Drama13

Mart Vermaak (1970's)

Vertolk deur Melissa Myburgh

Die 16-jarige Mart is ’n stil waarnemer en boekwurm. Sy is nuuskierig oor die wêreld en haar eie seksuele ontwaking, maar ontbreek die waagmoed om uit die konserwatiewe milieu waarin sy groot geword het te ontsnap. Mart is logies en pragmaties, maar ook ’n idealistiese dromer wat intens in die politiek belangstel. Sy moet vroeg in haar lewe verlies hanteer en deel nooit haar hartseer met ander nie.

Dinge van 'n kind