Logo
DVK S1 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Dinge Van 'n Kind

144Drama13

Janine O’Brien (vandag)

Vertolk deur Kim Syster

Janine is intelligent en skroom nie om haar man te staan wanneer dit kom by sake wat vir haar belangrik is nie. Sy en Mart kom goed oor die weg en sy sal graag wil sien dat Pierre en sy ma se verhouding verbeter, aangesien sy weet dit vir altyd ’n invloed op hulle lewe sal hê.

Dinge van 'n kind