Logo
DVK S1 Slim BB Web Uni
web uni tv guide

Dinge Van 'n Kind

144Drama13

Dalena van Vuuren (1970's)

Vertolk deur Mienke Ehlers

Dalena is rebels, avontuurlustig en impulsief. Sy is gedurig besig om planne te maak, en die konserwatiewe gemeenskap sien haar as wild en onkuis. Dalena sê wat sy wil, sy rook en drink en geniet die aandag van seuns. Sy lewe egter in ’n tyd waar vroue as onderdanig gesien is en dit gaan teen alles wat sy is en teen rebelleer. Onder al haar bravade skuil egter ’n baie donker fasset van haar persoonlikheid wat sy nie vir almal openbaar nie.

Dinge van 'n kind