web uni tv guide
web uni tv guide

Dikker As Water

145Telenovela13

Amptelike lokprent: Dikker As Water

Video15 September

Dikker as water vertel die verhaal van ’n jong vrou wat verlief raak op ’n sjarmante man uit ’n konserwatiewe familie. Dikker as water begin op Dinsdag 14 Oktober om 20:00 op kykNET&kie en sal weekliks van Maandae tot Donderdae uitgesaai word.