Logo
Diepe waters cast
web uni tv guide

Diepe Waters

144Drama13 VL
Neels van Jaarsveld Dipe Waters 2022

Wim de Wet

Wim is Rose se man. Hulle het mekaar 23 jaar gelede op universiteit ontmoet toe hy ingenieurswese studeer het. Al wat hy wil hê, is ’n gelukkige gesin en om ’n goeie pa vir sy dogter, Nina, te wees. Rose dink Wim bederf Nina met te veel aandag.