Logo
Diepe waters
web uni tv guide

Diepe Waters

144Telenovela13

Voorskou: 15 – 18 Januarie 2024 – Diepe waters

Video
12 Januarie

Anja en Rossouw kry beide verrassings. Chris het nuus vir Dominee Ben. En, Gys kry 'n waarskuwing. Maak seker jy skakel volgende week in vanaf Maandag tot Donderdag om 18:30 op kykNET, kanaal 144.