Diepe Waters
144
Telenovela
13 VL
Welkom
Video's
Nuus
Diep in die skuld by Zelda – Diepe waters
Video
20 Julie
Arno verduidelik aan Karla waarom hy diep in die skuld is by Zelda, en hoekom hy 'n begeerte het om weg te bly van dwelms af.
Teken in en KYK
Up Next
Voorskou: 17 – 21 Julie 2023 – Suidooster
16 Julie
Voorskou: 17 - 21 Julie 2023 – Binnelanders
15 Julie
Voorskou: 17 - 20 Julie 2023 – Arendsvlei
14 Julie
Voorskou: 17 - 20 Julie 2023 – Diepe waters
14 Julie
'Betaling vir my dienste' – Arendsvlei
13 Julie
Trek die wolkombers nader – Suidooster
12 Julie
Jy sal ook hiervan hou
Video
Voorskou: 13 - 16 Mei 2024 – Diepe waters
Sit Zelda agter die besoedeling van die Swartmarlyne se swembad? Of is dit Henry se skuld? Gaan Rossouw saam met Pam werk? En, wat beplan Ria en Sanet?
Video
Voorskou: 20 - 23 Mei 2024 – Diepe waters
Is Rose, Wim en Nina se lewens in gevaar? Sanet en Ben ontvang slegte nuus. Rossouw wil sy pa bewys waarin hy in staat is; sal hy dit kan regkry? En, wat is Zelda se plan?
Video
Zelda se borgskap – Diepe waters
Zelda maak vir Tshepo 'n aanbod wat hy nie van die hand kan wys nie.
Video
Voorskou: 15 - 18 April 2024 – Diepe waters
Zelda het 'n slinkse plan om Gys te verneder. Anja en Tshepo wroeg onderskeidelik met iets. En, Charity loop iemand bekend raak.